Elke besigheid kan sien hoeveel keer hul besigtig word
Update
Enige veranderinge kan ons binne minute doen
Monitor
Google en wêreld sien al die besighede. So dis n wye advertensie.
Pin Location
Pin drop wys tot by jou kantoor. Kliente kan jou maklik vind. Al is hul van ver.
Schweizer Reneke se eie besigheid gids, hier is jou besigheid se kontak besonderhede, adres en google pin beskikbaar vir almal. Maak jou besigheid sigbaar.
Tik by waarna u opsoek is en die besighede wat dit kan doen sal in n lys vorm opkom.