* NB! Reserveer asb voor 1 Mei 2025.

Hervormde Kerk Schweizer-Reneke Eeufeesviering (15-18 Mei 2025)

* Hiermee nooi die Hervormde Kerk Schweizer u uit na die Eeufeesviering die 15-18 Mei 2025.
* Onderstaande vorm is om plek te RSVP vir die Eeufeesviering,
15 Mei - Kuieraand en braai.
18 Mei - Gemeente ete
Gemeente RSVP
Naam :
Van :
Sel no:
Ek gaan die datum van die 15 Mei bywoon, getalle soos volg.
Volwassenes :
Mense jonger as 12 :
Ek gaan die datum van die 18 Mei bywoon, getalle soos volg.
Volwassenes :
Mense jonger as 12 :